Search: Brits Fotos

Items with tags matching 'Brits Fotos':

open group / 1 members

Die Hoƫrskool Brits Gemeenskap Netwerk

Die Hoërskool Brits Gemeenskap Netwerk is 'n oop groep vir alle Oudleerlinge, Onderwysers, Ouers en ander Belange Groepe. Hierdie groep is informeel en het ten doel om sommer net kennis te maak, interaksie binne die gemeenskap te stimuleer, en om allerlei interessante informasie, nuusbrokkies, foto’s en meer onderling te deel.

Sien ook die kaart van Hoërskool Brits en dui self sekere fasiliteite aan